Description of this story
In die Caprivi was dit nie maklik om kontak te maak met die vyand nie. ‘n Mens moes eintlik wag vir die vyand om met jou slaags te raak om in ‘n kontak te wees want jy kon nie met maklik met hulle kontak maak nie, maar daar was tog insidente gewees.
One Comment
Klank baie goed.G esprek interessant.Sal graag die Ops verslag van Grootfontein Ops Kamer wou lees rakende die 3 dae wat ek verdwaal het tydens 1 van ons patrollies. Luitenant Butch Pendelbury Peleton Offisier en Sers Ian Baxter Peleton Sersant. 1976. Ons was 3 broers. 2 van ons in peleton 1 en ander broer was SM Grootfontein Ops.