
Description of this story
Die stigting van 61 Meg Bataljon Groep het begin met die Taktiese HK in Oshakati en daarna is dit geskuif na Tsumeb met die infiltrasie van die PLAN vegters daardie jaar na die plaasgebiede toe. Die bevelvoerder moes die boere in uniform onder bevel neem, wat ‘n heel nuwe uitdaging was, maar daar was fantasiese samewerking gewees van die boere se kant af.