Description of this story

Generaal majoor Johann Dippenaar was nie net die stigtersbevelvoerder van 61 Meg Bataljon Groep in 1979 nie, maar het deur die jare daarna ‘n noue band met die eenheid behou. Toe die 61 Meg Veteranevereniging gestig is in 2008, was hy ook die eerste beskermheer van die vereniging wat gehelp het om die 61 Meg Bataljon Groep memorabilia te verkry by die SANW en dit by die Oorlogmuseum in Saxonwald, Johannesburg uit te stal.

20220078 My loopbaan nou verweef met 61 Meg Bataljon
280 Views No Comments

Leave us a comment

comment