Description of this story

Tydens Operasie Carrot in 1979 was daar ‘n geleentheid waar die vyand direk op die bevelvoerder geskiet het. Die insurgente het by die Kombatmynhostel onder van die vrouens se rokke geskuil en terwyl hulle uitstap tydens deursoeking ‘n klomp skote afgevuur.

20220055 Die keer wat die vyand direk op my geskiet het
179 Views No Comments

Leave us a comment

comment