
Description of this story
Die pligte en uitdagings vir ‘n opleidingsbevelvoerder verskil baie van die van ‘n operasionele bevelvoerder. ‘n Mens verwag die moontlikheid van sterftes tydens operasies maar ongelukke gebeur op ander tye ook, maak nie saak hoe goed die soldate opgelei is nie, en dit kan groot trauma veroorsaak.