Description of this story

Hierdie kompanie van 1 Suid Afrikaanse Infanteriebataljon  by Tempe in Bloemfontein was die eerste troepe wat twee jaar diensplig moes doen, nadat dit in 1977  onverwags met 1 jaar verleng is. Hulle was uitstekend opgelei gewees en was ‘n gedugte gevegsmag in 1978 toe hulle operasioneel aangewend is tydens Operasie Reindeer.

20220036 1 SAI se A kompanie in 1977 was ysters
428 Views No Comments
  • Clip Number
    20220036
  • Interviewee
  • Rank
    Colonel
  • Status
    Permanent Force
  • Military Unit
    1 South African Infantry Battalion
  • Year of Story
  • Contributer
  • Genre
  • Duration
    2.58 minutes
  • Date uploaded
    2022-12-27
  • Country
  • Sponsor
    Anonymous

Leave us a comment

comment